DANKIE

 

Welkom by die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, jou Bybelverspreiding-vennoot! Ons is baie bly dat jy ons wil help met die vervulling van ons visie van ’n Bybel vir elkeen.

Met jou hulp is ons saaiers van hoop wat die Woord van God versprei aan elkeen wat dit benodig.

 

  BYBEL-PER-MAAND KLUB  koop bybels