• Ons Missie

    Dit is die taak van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika om bekostigbare Bybels te voorsien vir elkeen in hul eie taal en in geskikte formate sodat almal die lewegewende boodskap van die Woord mag ervaar.
  • 1

My 3rd Bible Do and Learn Book

 

 

cover ENG 3

 

 

 

My 3rd Bible Do and Learn Book

My 3de Bybel doen en Leer Boek is die volgende vlak in ons Bybelgebaseerde geletterdheidsreeks.

Spesiale kenmerke:

  • 6 Bybelverhale met kleurvolle illustrasies
  • Verskeie lyntekeninge - ideaal vir inkleur
  • Wiskunde- en taalaktiwiteite na elke verhaal
  • Disleksie vriendelik

Laai jou gratis pdf nou af!

 

Resources - My 3rd Bible Do and Learn Book

Invalid Input

 
'n Bybel vir
elkeen

Gee nou