HULPMIDDELS VIR KERKE

 

YEAR OF THE BIBLE COVER Afr strip

 

Vir meer as 200 jaar streef die Bybelgenootskap daarna om die Bybel vir almal toeganklik te maak. Ons reeks hulp- en naslaanmiddels help lesers om betrokke te raak by en meer te leer oor die Woord van God.

 

Bybelleesrooster
Die Bybel: Hoop vir almal
'n Boekie oor onder andere, die waarde van die Bybel, hoe moet ek my Bybel lees, waaruit bestaan die Bybel en interessante feite oor Bybelvertaling.
Die Bybel: Hoop vir almal in isiZulu
Waar staan dit in die Bybel
Die Bybel is 'n boek wat die ondervinding van mense en die manier waarmee God met ons omgaan, beskryf. Hierdie verwysings sal jou help om boodskappe in die Woord te vind wat sal help om die uitdagings, probleme en vreugdes van die lewe te hanteer.
Waar staan dit in die Bybel in Sesotho
Waar staan dit in die Bybel in isiXhosa
Waar staan dit in die Bybel in isiZulu
Gebed
Gebed in Engels
Gebed in Sepedi
Gebed in Sesotho
Gebed in isiXhosa
Gebed in isiZulu

 

 

Die Bybel: Hoop vir almal — preeksketse

Psalms 124 & 125
Matteus 16:13-20
Lukas 4:1-13
Romeine 8:1-17
Romeine 15:1-5
1 Korintiërs 12:12-31
Efesiërs 6:14-20 & Kolossense 4:2-5
2 Timoteus 3:10-17
2 Timoteus 3:14-17
2 Timoteus 4:6-8

 

 

Ander hulpmiddels wat kan help met fondsinsameling:

Woeker vir Bybels