BID SAAM MET ONS BYBELGENOOTSKAPPE

 

 pray

 
19 November – 2 Desember
 

Guatemala: Bid vir ons projek om Bybelmateriaal aan kinders met Downsindroom, outisme en ander intellektuele gestremdhede te voorsien. Bid dat die projek ’n impak op baie kinders en tieners sal hê. Bid vir die ouers en onderwysers.

 

Suriname: Die vertaling van die Sarnami Hindi Ou Testament duur steeds voort. Bid vir ons vertalers en hersieners. Bid vir die wysheid, krag en gesondheid van die span. Bid dat die Woord van God meer mense sal bereik.

    

Laai die kwartaallikse pdf-dokument hier af.

 Kaart Nov Des